Maak gou, en skryf in vir een van ons opwindende kompetisies om teleurstelling te voorkom!

JUFFROU DAGBOEK 2018

 

ONS GEE EEN KOPIE VAN ONS NUWE JUFFROU DAGBOEK WEG!  Klik op DIE SKAKEL hieronder EN GEE VIR ONS JOU TERUGVOER!

KOMPETISIE JUFFROU DAGBOEK 2018

inskrywings sluit 13 oktober om 12:00nm

 


Ken jou storie kinderboek skryfkompetisie

Hierdie kompetisie het reeds gesluit!  Wenners word aangekondig 13 Oktober op PretoriaFM tussen 08:15 & 08:45.

Hou die bladsy dop, want volgende jaar maak ons weer so!


reformasie kuns & letterkunde kompetisie

Hierdie kompetisie is deel van die Reformasie herdenking.  Skryf in vir een van verskeie afdelings, pryse is ook op die spel!  Inskrywings sluit op die 10de Oktober 2017.  Vir meer inligting kontak info@ico.org.za of skakel ons by 012 332 2557.

Klik op die skakels vir die reëls en inskrywingsvorm